Willem Botha On The #SATop20

We excited to welcome Willem Botha to the show this week!

TUNE IN NOW

’n Liefde Soos Die is die splinternuwe treffersnit deur twee van ons land se mees geliefde stemme – Willem Botha en Tarryn Lamb 윈도우 7 한글 iso 다운로드. Hierdie dinamiese duo is nie net goeie vriende nie, maar het besluit om kragte saam te snoer vir hierdie hartroerende liefdeslied.

Be sure to tune in today at 5:45pm when we chat to Willem Botha about his latest single. 

Dis beslis ‘n snit wat aan die hartsnare roer en almal wat verlief is of was sal daarby aanklank vind 다운로드. Liefde is ‘n universele tema wat almal ‘n bietjie blind maak, maar liefde is iets besonders en as jy die spesiale een ontmoet is dit sprokiesmooi 다운로드. Die enkelsnit vorm deel van Willem Botha se nuutste album, ’n Liefde Soos Die, wat op 14 Februarie landswyd asook digitaal beskikbaar sal wees. Vir nou kan aanhangers reeds die enkelsnit op alle digitale platforms luister en die musiekvideo is ook op YouTube te sien 바닥 최신.

“Ek dink die liedjie gaan baie gewild by veral troues wees,” vertel Tarryn 다운로드. “Liefde is die klein dingetjies vir my en die lirieke praat met my hart. Ek hoop mense gaan net so mal wees oor die liedjie soos ek,” voeg sy by. Oor hoekom hy Tarryn gekies het vir die duet sê Willem “Ek is ‘n groot aanhanger van haar en ons het al ‘n hele paar keer saamgewerk, maar nie met ons eie oorspronklike liedjie nie. Ek dink sy het een van die beste stemme in die land en dis ‘n voorreg dat sy net so passievol oor die liedjie is as ek self.”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *