On The Flispside With Jay

Jay is terug met sy derde solo uitreiking getiteld, So Lank Sal Ek Jou Liefhê.

TUNE IN NOW

Net langer as vier jaar sedert #DisHoeOnsRol die winkelrakke getref het. Indien jy reeds ‘n aanghanger is was die wag beslis die moeite werd en indien hy jou nog nie oorrompel het met sy ongelooflike stem nie gaan hierdie album jou beslis oortuig.

Tune in this Tuesday at 2pm when Jay joins our On The Flipside host, Nadia Hearn live in studio.

Platinumstatus is waar JAY sy beste werk doen. Sedert hy in 2010 op sy eie paadjie vertrek het, eggo JAY se rekordsukses, ná Eden, in elke projek wat hy aanpak. Of dit nou die indrukwekkende versameling duette met Lianie May is, of die polsende ritmes, stemkwaliteit en bindende lirieke van sy eie materiaal, JAY se perfekte balans van melodie waarborg weereens sukses, snit vir snit, op sy derde vollengte solo-album.

Enige JAY aanhanger sou waarskynlik sê vier jaar was baie lank om te wag vir So Lank Sal Ek Jou Liefhê, maar diegene ná aan die man wat dit gemaak het, weet dat geen opname naby die kruin van die trefferlyste kom of platinumstatus behaal as dit nie die beste is wat hy in pop-perfeksie kan omskep nie.

So Lank Sal Ek Jou Liefhê bestaan uit 12 oorspronklike snitte waarvan 11 vars uit die pen van die talentvolle liedjieskrywer, Johan Oberholzer is.

Die musiekvideo van die titelsnit, So Lank Sal Ek Jou Liefhê het reeds meer as 600 000 kyke gekry en styg steeds elke dag. In die musiekvideo was Jay sy vrou en vier seuns wat vir wie hy Pappa is weg van die verhoog met sy flitsende ligte.

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

nike tn pas cher nike tn 2015 air max tn pas cher nike air max pas cher air max pas cher nike air max 90 chaussure louboutin pas cher louboutin pas cher soldes louboutin pas cher air jordan pas cher air jordan site officiel nike air jordan pas cher barbour paris barbour pas cher barbour soldes hogan outlet hogan outlet online scarpe hogan outlet moncler outlet moncler outlet online moncler sito ufficiale woolrich outlet woolrich outlet online woolrich sito ufficiale burberry outlet burberry outlet online burberry sito ufficiale abercrombie milano abercrombie milano sito ufficiale abercrombie outlet peuterey outlet peuterey outlet online peuterey sito ufficiale