We welcome Afrikaans singer, Dewald Wasserfall to the show this week.
We chat to the singer today at 6pm and find out a little more about his brand new single, Nuwe Begin. Die liedjie is op die nuwe ‘Afrikaans is Groot’ versamlealbum beskikaar, en is ook die temalied vir die TV reeks “Die Kontrak”
“Almal van ons verdien ‘n 2de kans. Nuwe Begin is ‘n uitdaging om nie jou kanse te verspeel nie, en die geleentheid te gryp wanneer dit voorkom” – Volgens Dewald.